Januarie se webtuistes: Beplan vir sukses in 2013.

 

Untitled-2The Chinese use two brush strokes to write the word ‘crisis.’ One brush stroke stands for danger; the other for opportunity. In a crisis, be aware of the danger — but recognize the opportunity.” John F. Kennedy

Ons leef in die hoop dat 2013 die begin van die wêreldwye ekonomiese herstel sal inlui. Ongeag of dit die geval gaan wees of nie, en selfs al hou dit uitdagings en krisisse in (soos verwag wor deur die minder optimistiese persone onder ons geledere), sal daar beslis ekonomiese geleenthede vir ons almal wees.

Wees gereed om hierdie aangeleenthede aan te gryp deur ag te slaan op die volgende wenke:

  1. Beplan jou jaar. Begin deur jou eie kalender te maak, volgens jou eie persoonlike voorkeure. Besoek die volgende webwerf te http://www.timeanddate.com/
  2. Lees gerus Karl Pillemer se artikel “10 lessons for living a happier and more fulfilling life” op Leader.co.za se webwerf te http://www.leader.co.za/article.aspx?s=1&f=1&a=3497
  3. Met hierdie 10 lesse in gedagte, bepaal dan jou doelwitte vir 2013 met “Personal Goal Setting: Planning to Live Your Life Your Way” op die MindTools webwerf te http://www.mindtools.com/page6.html

Met hierdie voorbereidingswerk in plek, kan jy dan jou sakedoelwitte vir die jaar formuleer met Inc. se “How to Set Business Goals” te http://www.inc.com/guides/2010/06/setting-business-goals.html.

© DotNews, 2005-2012. Hierdie is ‘n algemene inligtingstuk en moet gevolglik nie as regs- of ander professionele advies benut word nie. Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies.