Personeelnuus

nicolienblogNicolien Grobler

Ons Hermanus – tak het ‘n nuwe invorderings sekretaresse!! Ons heet jou welkom in ons familie en hoop dat jy dit hier terdeë sal geniet!!!

Verjaarsdae:

Hermanus:

Matty Scholtz – 1 Mei
Jacques du Toit – 6 Mei
André du Toit (snr) – 22 Mei
Gerhard Louw – 27 Mei
Nita Dippenaar – 31 Mei

Caledon/ Gansbaai:

Charl Cilliers – 26 Mei
Luzette Human – 10 Mei

Ons wens diegene wat hulle verjaarsdae die maand vier ‘n GELUKKIGE VERJAARSDAG toe en hoop dat julle baie bederf word en ‘n heerlike dag sal hê.