Personeelnuus

G& T Hermanus Estate Agency opening

Die opening van ons nuwe Guthrie & Theron Eiendomsagentskap in Hermanus se middedorp!

Image

 

G& T rugby

Twee vennote van Guthrie & Theron, die broers, het na 17 jare ‘n terugkeer na rugby gemaak by hulle Wilgenhof reünie!! @einalywe&wegholrugby

Verjaarsdae in April:    

Hannelie Gunter  – 17 April

Lerina Ferreira – 23 April

Ons wens diegene wat hulle verjaarsdae die maand herdenk het hartlik geluk en net die beste toe!