Monthly Archives: September 2016

GUTHRIE & THERON CALEDON:

LOSLITDAG:

Loslitdag is die land se grootste geldinsamelings –en bewusmakingsprojek vir persone met gestremdheid. Die personeel van GUTHRIE  –en THERON  in Caledon het vanjaar besluit op die hoedtema ter ondersteuning van loslitdag op 2 September 2016.

loslit

GUTHRIE & THERON CALEDON NEEM DEEL AAN DIRTOPHIA:

Op 10 September 2016 is Dirtophia se dirtophiaStaalwater – 7km pretdraf in Caledon aangebied.

Hierdie geleentheid word jaarliks deur Dirtophia aangebied en word ondersteun deur deelnemers van heinde en verre.

dirtophia2

GUTHRIE & THERON CALEDON se  prokureurs personeellede en eiendomsagent het deelgeneem.

Dit was ‘n spanbou-geleentheid wat baie geniet is.

 

Prokureurs:
Charl Cilliers charl@gtlaw.co.za en Liana Swart  ( 0282121060 )
Eiendomsagent :
Antoinette du Toit, ( 082 417 9611 )